Op die foto is al die deelnemende kelders.

Weskus Wynroete Mountain River Group Jongwynskou

VREDENDAL: Die afgelope naweek het ons streek die jaarlikse Weskus Wyn-roete Mountain River Group (WWMRG) Jongwynskou aangebied. Tydens dié ge-leentheid is erkenning gegee aan ver-teenwoordigers van kelders, wynmakers en produsente. Die geleentheid is deur 190 gaste bygewoon wat ‘n heerlike vyf-gang maaltyd geniet het. Die saal se de-kor was treffend en die vate waarop daar geskilder is het die prentjie baie mooi afgerond.  Daar het 18 kunstenaars uit  Matzikama omgewing deelgeneem aan die Vat Kuns projek,  8 kunstenaars was teenwoordig by die Jongwynskou. Met die aankoms het die gaste die geleentheid gehad om verskeie wyne te proe. Die streek vaar vanjaar besonders goed op Nasionale vlak. 10% van die inskry-wings by Nasionaal is deur WWMRG verteenwoordig en 16% van die goue toe-kennings is aan WWMRG-lede toegeken. Oor die algemeen is 18 goue medaljes deur WWMRG verwerf. Namaqua Wines het veral baie goed gevaar deurdat hulle 12 goue medaljes ontvang het, die meeste vir een kelder op Nasionaal. Hulle het ook ‘n kampioen trofee ontvang vir die beste Pinotage (Hout) in Suid-Afrika.

Wingerdblokkompetisie: 1ste-Willie en Pierre Fouche, 2de-JC van der Westhuizen en 3de-Jannie Engel-brecht

Sertifikaat ontvangers
Desert Rose
1 Klaswenner, 1 Goud,
2 Silwer
Fryer’s Cove
1 Klaswenner, 1 Goud,
1 Brons
Klawer Wynkelders
(1 Goud op Nasionaal)
2 Klaswenners, 1 Goud, 19 Silwer, 10 Brons
Lutzville Wingerde
( 2 Goud op Nasionaal, 1 Klaswenner) 3 Klas-wenners, 10 Goud, 27 Silwer, 10  Brons
Namaqua Wines
(12 Goud op Nasionaal, 3 Klaswenners op Na-sionaal en 1 Nasionale Kampioen)
23 Klaswenners, 27 Goud, 34 Silwer, 22 Brons
Seal Breeze
1 Silwer, 2 Brons
Sir Lambert
(1 Goud op Nasionaal) 1 Klaswenner, 1 Brons
Stellar Winery
(1 Goud op Nasionaal)
1 Klaswenner, 5 Sil-wer, 1 Brons
Stoumanns
3 Silwer, 1 Brons
Teubes Family Wines
2 Goud, 3 Silwer, 12 Brons
Vleiland Wyne
1 Silwer

Distell Trofee
Kampioen Wit Nie Kultivar (Versnit):
Goud op Nasionaal,
Namaqua Wines: Driaan van der Merwe
Chenin Blanc/Colombar
Produsente: JC Engelbrecht (Chenin Blanc),    CF Basson (Colombar), DW Viljoen Familie Trust (Colombar)

Spruitdrift Wynkelder Trofee
Kampioen Natuurlike Soet Wit Tafelwyn
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Chenin Blanc
Produsent: SA Engelbrecht

Goue medalje op SA Jongwynskou in die kate-gorie Chenin Blanc:
Chenin Blanc
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Produsent: JPS Louw

CJ Petro Wissel Trofee
Kampioen Chenin Blanc
Goud en Klaswenner op Nasionaal
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Chenin Blanc
Produsent: Jannie Engelbrecht

Goue Medaljes op die SA Jongwynskou:
Colombar
Namaqua Wines: Driaan van der Merwe
Produsente: CF Basson, DW Viljoen Familie Trust

Semillon
Stellar Organics: Klaas Coetzee
Produsente: Riaan Smuts, Ian Kotze

Goue medaljes op die SA Jongwynskou in die kategorie Sauvignon Blanc:
Sauvignon Blanc
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Produsent: Kookfontein-Joos Engelbrecht

CDS Groep Wissel Trofee
Kampioen Sauvignon Blanc
Goud op Nasionaal
Sir Lambert
Sauvignon Blanc

Warren Chem Wissel Trofee
Kampioen Chardonnay
Goud op Nasionaal
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Produsent: HC Burnett

Distillers Korp. Beperk Trofee
Kampioen Rooi Versnit
Goud op Nasionaal
Lutzville Wingerde
Cabernet Sauvignon/Pinotage/Shiraz
Jaco van Niekerk
Produsente: Nico Thiart (Cabernet Sauvignon), Petri Montini (Pinotage), Jannie Engelbrecht (Shiraz)

Goue medaljes op die SA Jongwynskou in die kategorie Pinotage:
Pinotage Klaswenner ongehout op Nasionaal
Lutzville Wingerde: Jaco van Niekerk
Produsent: Petri Montini

Pinotage
Namaqua Wines: Johan Weideman
Produsente: JC Engelbrecht, PAE Colyn

AEB Africa Wissel Trofee
Kampioen Pinotage
Goud op Nasionaal, Klaswenner en Nasionale Kampioen
Namaqua Wines: Reinier van Greunen
Produsente: PAE Colyn

Lallemand Wissel Trofee
Kampioen Merlot
Lutzville Wingerde: Brenda Thiart

Protea Chemicals Wissel Trofee
Kampioen Shiraz
Namaqua Wines: Johan Weideman
Produsente: DW Viljoen Familie Trust, JH van Zyl

Goue medaljes op die SA Jongwynskou in die Kategorie Cabernet Sauvignon:
Cabernet Sauvignon (Hout):
Namaqua Wines: Koos Thiart
Produsent: DW Viljoen Familie Trust

World Cooperage Wissel Trofee
Kampioen Cabernet Sauvignon
Goud op Nasionaal
Klawer Wynkelder: MG van der Westhuizen
Produsente: Basie van Lille, Joshua Visser

Goue medaljes op Nasionaal en Klaswenner in die klas Enige Ander Kultivar Rooi met Hout:
Pinotage>5g suiker
Namaqua Wines: Koos Thiart
Produsent: PAE Colyn

Beveratech Wissel Trofee
Kampioen Ruby Cabernet
Namaqua Wines: Koos Thiart
Produsent: Houmoed Boerdery Trust- Riaan van den Heever
Ou Mutual Wissel Trofee
Kampioen Versterkte Wyn
Goud op Nasionaal
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Wit Muskadel Jerepiko
Produsent: JG van Zyl

Nedbank Wissel Trofee
Kampioen Wit Kultivar (Ongehout)
Chenin Blanc
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Produsent: JC Engelbrecht

Eerste Nasionale Bank Trofee
Kampioen Rooi Kultivar (Ongehout)
Lutzville Wingerde: Jaco van Niekerk
Rooi Versnit-Cabernet Sauvignon/
Pinotage/Shiraz
Produsente: Nico Thiart (Cabernet Sauv), Petri Montini (Pinotage), JC Engelbrecht (Shiraz)

Mountain River Groep Wissel Trofee
Kampioen Droë Wit Kultivar met Hout
Namaqua Wines: Dewald Huisamen
Chardonnay (Hout)
Produsent: HC Burnett

Mountain River Groep Wissel Trofee
Kampioen Droë Rooi Kultivar met Hout
Goud, Klaswenner en Nasionale Kampioen
Namaqua Wines: Reinier van Greunen
Pinotage (hout)
Produsent: PAE Colyn

ABSA Trofee
Hierdie trofee word toegeken aan die produsente kelders lid, wat die beste punte behaal het op Nasionaal.
Sir Lambert Wines: Goud op Nasionaal met Sauvignon Blanc

Wemmie Van Zyl Trofee
Hierdie beker gaan aan die kelder wat die hoogste gemiddelde punte behaal het met al die edel kultivars op die Nasionale Wynskou: Cabernet Sauvignon, Pinotage, Merlot, Shiraz, Chardon-nay, Sauvignon Blanc.
Namaqua Wines

KWV Kampioen Trofee
Hierdie trofee word toegeken aan die wyn wat die beste gevaar het in die Nasionale Jongwynskou.
Kampioen Pinotage in Suid-Afrika
Namaqua Wines
Pinotage (hout)
Reinier van Greunen
Produsent: Abé Colyn

Kommentaar is gesluit