
Diewe vasgetrek!
May 17, 2012 by Redaksie2 · Lewer Kommentaar
CITRUSDAL: Die afgelope week het die plaaslike Polisie beslag gelê op ‘n groot hoeveelheid sement en diesel. Adjudant Offisier Jannie Cilliers was Saterdagaand omstreeks 21:45 onderweg vanaf Paleisheuwel na Citrusdal toe hy ‘n bakkie opmerk wat vanaf Kardoesie afdraai wegtrek. Die bakkie het in die rigting van Citrusdal beweeg. Cilliers het opgemerk dat daar sakkies sement en kanne agterop … Lees Meer

Hope pret by basaar
May 17, 2012 by Redaksie1 · Lewer Kommentaar
VREDENDAL: Die NG Gemeente Vredendal-Wes het op Saterdag, 12 Mei hul jaarlikse kerkbasaar gehou. Daar was alles van koek, tot poeding tot braaivleis. Daar was ook hope pret vir die kleinspan, soos springkastele, kussinggevegte en ‘n vissie-vang stalletjie. … Lees Meer
Oudste inwoner word bederf op moedersdag!
May 17, 2012 by Redaksie2 · Lewer Kommentaar
LEIPOLDTVILLE: ‘n Grootmoeder van Leipoldtville se moederhart is op Moedersdag verbly toe daar ‘n groot ophef van haar gemaak is. Die burgemeester van die Cederbergstreek, mnr Jonas White, lede van die raad en amptenare het op Sondag 13 Mei vir die oudste inwoner van die Cederberg Area, Ouma Lena Boois (103 jr) ‘n Moedersdag onthaal gegee. Ouma Lena het op 11 jarige ouderdom saam met haar ouers … Lees Meer

Boland Sosiale Rugby-liga wedstryde
May 17, 2012 by Redaksie1 · Lewer Kommentaar
Nuwerus 57 - Clanwilliam 15 Moorreesburg 43 - Vredendal 11 … Lees Meer
ALGEMENE NUUS

Hope pret by basaar
VREDENDAL: Die NG Gemeente Vredendal-Wes het op Saterdag, 12 Mei hul jaarlikse kerkbasaar gehou. Daar was alles van koek, tot poeding tot braaivleis. Daar was ook hope pret vir die kleinspan, soos springkastele, kussinggevegte en ‘n vissie-vang stalletjie. … [Lees Meer...]

Vanrhynsdorp VLV leer van olywe
Deur Susan Kotze VANRHYNSDORP: Me Salomé Willemse het die dames van VLV Vanrhynsdorp toegespreek tydens hul algemene jaarvergadering. Die verskillende variëteite van olywe, versorging, pluk, arbeid en die parsproses is aan die dames verduidelik. Salomé en haar man, Japie, woon sedert 2009 op die … [Lees Meer...]
Beveg misdaad deur middel van geloof!
Die Leraarskring van Clanwilliam wil ‘n verklaring uitreik na aanleiding van die pas afgelope weke se onrus en misdaadgeweld: bendegeweld, aanrandings en moorde op die dorp. Die geestelike leiers van die Anglikaanse Kerk, (St Johns Gemeente), APK, AGS, Morawiese Broederkerk, NG Kerk en VG Kerk verklaar … [Lees Meer...]
CEDERBERG NUUS
Oudste inwoner word bederf op moedersdag!
LEIPOLDTVILLE: ‘n Grootmoeder van Leipoldtville se moederhart is op Moedersdag … [Lees Meer...]

‘n Jaar later…
CLANWILLIAM: ‘n Jaar is verby sedert die donker dag toe een van ALG se rugbyspelers … [Lees Meer...]
Slypskool vir kinders- en jeugveiligheid
CLANWILLIAM: ‘n Gemeenskapsgebaseerde program vir kinders- en jeugveiligheid is … [Lees Meer...]
SPORT

Boland Sosiale Rugby-liga wedstryde
Nuwerus 57 - Clanwilliam 15 Moorreesburg 43 - Vredendal 11 … [Lees Meer...]

Namaqua Atletiekklub neem deel aan SAD
VREDENDAL: Een-en-twintig atlete van die Namaqua Atletiekklub het op Dinsdag, 1 Mei … [Lees Meer...]

EAGELEENS NETBALKLUB, VANRHYNSDORP PRESTEER
VAN JAAR IS DIE KLUB GEAFILIEER BY DIE WESKUS NETBAL UNIE. OP 12 MEI 2012 HET … [Lees Meer...]

